Efe. 2:13,14

Julle wat vroeër ver van God gelewe het, het nou naby gekom deur die bloed van Christus.  Christus is ons vrede.  Hy het die twee, Jode en nie-Jode een gemaak, en die middelmuur van skeiding afgebreek

Lees Meer

Rom 10:9-11

As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word … Niemand wat in Hom glo sal teleurgestel word nie … Dit maak dus geen verskil of iemand ‘n Jood of ‘n Griek is nie, want dieselfde Here is Here van almal en Hy seën almal wat Hom aanroep ryklik

Lees Meer

Joh. 20:21

Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook

Lees Meer

Matt 28:19

Aan  My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde.  Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat ek julle beveel het.  En onthou, ek is met julle tot die voleinding van die wêreld.

Lees Meer

"Ons Getuig En Dien Saam"

Die Getuienisforum help NG gemeentes in die Noordelike en Oostelike Sinodes om met plaaslike gemeentes van die VGKSA Noordelike Sinode en van die NG Kerk Familie hande te vat en saam na die gemeenskap uit te reik met die evangelie, in woord en daad.


"Witnessing and Caring Together"

The Witness Forum helps Dutch Reformed congregations in the Northern and Eastern Synods to join hands with local congregations of the Northern Synod of the Uniting Reformed Church in Southern Africa (URCSA) and of the Dutch Reformed Family, jointly reaching out to the community with the gospel and caring for the needy.

VGKSA Noordelike Sinode Jaarboek 2011

VGKSA NOORDELIKE SINODE

ADRES

      Sinodale Dienssentrum in Mamelodi, Stormvoëlweg BZ1, Mamelodi, Posbus 33 Silverton 0127.  Faks: 086 530 6006. Selfoon: 082 770 8661. E-pos urcsa1@iburst.co.za 

           

MODERATUUR

 

Moderator: Prof ST Kgatla, Marshallstr.363, Polokwane 0699,tel/faks (015)296-0005, faks (015)268-2866(w), sel 082 200 5198.

Assessor: Dr SD Maluleke, Posbus 33, Sivlerton 0127,  sel 082 770 8661.

Skriba: Dr WM Moime, Posbus 126, Saulspoort 0318, sel 082 200 5938.

Hulp Skriba: Ds MH Moima, Rooibekkiestraat 93, East Lynn 0186, sel 074 453 0727.

Aktuarius: Prof C Landman, Posbus 14201, Lyttleton  0140, sel 082 377 2574.

    AMPTENARE IN [...]Lees Meer

SINODESITTING VAN VGKSA NOORDELIKE SINODE 27 SEPT- 1 OKT 2010

Sinodesitting van die VGKSA Noordelike Sinode 27 September tot 1 Oktober 2010

Hoewel die sinode aanvanklik beplan was om by die “Mangope Technical School” in Saulspoort plaas te vind, moes daar inderhaas alternatiewe reëlings getref word toe dit geblyk het dat hierdie fasiliteite nie meer beskikbaar was nie aangesien dit dringend benodig is vir addisionele onderrig aan martrikulante.  Gelukkig kon ‘n alternatief gevind word en kon dit by die “Makopane Education Multipurpose  Centre” te Mokopane (Potgietersrus) gehou word. 

MODERATUURSVERKIESING

Die nuwe moderatuur is [...]Lees Meer

Reaching Secular Europe

 Reaching Secular Europe Stefan Gustavsson

stefan.gustavsson@credo.nu

Not many weeks ago it was 1st of April; the day when you – at least in Europe – have official permission to fool people. This year´s best prank came from an online gaming store called GameStation. In the site’s terms and conditions – which you have to confirm that you have read and understood before placing the order – they had buried an “immortal soul clause”:            “By placing an order via this Web site on the first [...]Lees Meer

TOKYO 2010

TOKYO 2010

 

“Making Disciples of Every People in Our Generation”

 

11-14 Mei 2010

 

Dit was my voorreg om saam met dr Stéphan van der Watt, ‘n sendeling van Missie Japan wat in Japan werksaam is, die “Tokyo 2010 Global Mission Consultation” by te woon. Hierdie byeenkoms is een van die vier groot internasionale geleenthede waar die historiese Edinburg 1910 Sendingkonferensie herdenk is. Dit was inderdaad ‘n leersame en besonder verrykende ervaring. Ek gee graag kortliks verslag van ons belewenisse.

1. DIE KONTEKS VAN DIE [...]Lees Meer