Jy kyk na » Tuisblad » Admin » Kontak ons

Kontak ons

STUUR ONS JOU TERUGVOER:

Het jy dalk ‘n vraag of kommentaar, ‘n voorstel of enige nuus wat jy met ons wil deel? Jy kan selfs inligting stuur oor jou sukses of foto’s of enige nuus en ons sal ons bes probeer om dit te publiseer.

KONTAK ONS:

My naam is Andries Louw en ek is verantwoordelik vir die webwerf van GetuienisForum.org.za. Ons geniet dit baie om die gebeure hier by ons met almal te deel – partykeer voel dit net of ‘n dag eerder 30 uur lank moes gewees het. Ons sal eninge bydrae of hulp waardeer en verwelkom.

Jy kan ons hier kontak:

* Verlangde velde

No Comments »

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap