Jy kyk na » Tuisblad » Admin » Privaatheid Beleid

Privaatheid Beleid

GetuienisForum.org.za waardeer die gebruikers van ons webwerf. U privaatheid en vertroue is belangrik vir ons. Ons verstaan dat u dalk bekommerd kan wees or ons versameling, gebruik en openbaring van u Persoonlike Besonderhede wat ons versamel wanneer u ons webwerf gebruik, sowel as dienste aangebied op ons webwerf. Hierdie Privaatheid Beleid beskryf die inligting wat ons van u versamel, hoe ons dit versamel en wat ons daarmee doen daarna. Doen hierdie webwerf te gebruik, aanvaar u die praktyke soos beskryf in hierdie Privaatheid Beleid. As u enige vrae of kommentaar het oor ons Privaatheid Beleid, is u welkom om ons te kontak.

Sal GetuienisForum.org.za Veranderings Aan Hulle Privaatheid Beleid Maak?

Ons mag van tyd tot tyd veranderings aan ons Privaatheid Beleid maak. Ons sal u laat weet van enige veranderinge deur ‘n nota op die webwerf se voorblad te plaas, of u per e-pos te laat weet van enige sodanige veranderings, nadat ons die veranderings gemaak het. As u enige kennis kry van verandrings oor ons Privaatheid Beleid, moet u dit nagaan om seker te maak van ons nuwe Privaatheid Beleid praktyke en prosedures.

Watter Tipe Inligting Versamel GetuienisForum.org.za Van My?

Persoonlike Besonderhede. Ons versamel Persoonlike Besonderhede wat u aan ons verskaf, soos u naam en e-pos adres.

Nie-Persoonlike Besonderhede. Ons versamel ook nie-Persoonlike Besonderhede van u, soos watter ‘Browser’ u gebruik, die vorige werbwerf waarvandaan u ons webwerf besoek, u IP-adres, en wie u Internet diensverskaffer is. Nie-Persoonlike Besonderhede kannie maklik gebruik word om u persoonlik te identifiseer nie.

Hoe En Wanneer Versamel GetuienisForum.org.za Hierdie Inligting?

Voorsiening van inligting aan ons. Ons versamel Persoonlike Besonderhede van u wanneer u dit aan ons voorsien. As u byvoorbeeld vir ons nuusbrief inskryf, versamel ons u naam en e-pos adres.

Kommunikasie met ons. As u met ons kommunikeer oor ons webwerf of die GetuienisForum.org.za dienste, versamel ons die inligting wat u aan ons verskaf in sodanige kommunikasie.

Analitiese and Verslaggewing Tegnologie. Soos in die bedryf van enige webwerf, gebruik ons analitiese en verslaggewing tegnologie om nie-Persoonlike Besonderhede soos Internet ‘domain’, IP-adres, ‘Browser’, kliek patrone, en datums en tye vas te lê, wanneer die webwerf besoek word.

Hoe Gebruik GetuienisForum.org.za My Inligting?

Persoonlike Besonderhede. Ons gebruik Persoonlike Besonderhede primêr vir ons eie interne prosesse, soos die voorsiening van, onderhoud op, evaluering van en verbetering van die GetuienisForum.org.za webwerf, deur die beantwoording van inligting navrae en ondersteuning van ons webwerf besoekers en kliënte. As u aangesluit het by GetuienisForum.org.za se nuusbrief, sal ons die e-pos adres gebruik om die nuusbrief aan u te stuur.

Nie-persoonlik Inligting. Ons gebruik nie-Persoonlike Besonderhede om die gebruik van ons webwerf te bestudeer. Ons gebruik dit ook vir ander interne redes, soos die voorsiening, onderhoud, evaluering en verbetering van ons webwerf.

Wanneer Sal GetuienisForum.org.za My Inligting Aan Derde Partye Openbaar?

Openbaring Aan Opvolgers. Ons mag u Persoonlik Inligting aan enige opvolger van GetuienisForum se werksaamhede openbaar, soos wanner die gemeente sou afstig. In die geval waar GetuienisForum deur so ‘n transisie van organisasie sou gaan, ingesluit die oorname van die gemeente, sal u Persoonlike Besonderhede heel waarskynlik saam oorgedra word. U sal per e-pos of deur ‘n nota op die voorblad van ons webwerf van enige sodanige veranderings in kennis gestel word, inkluis die beheer oor u Persoonlike Besonderhede.

Openbaring aan Nie-geaffilieërde Derde Partye. Ons mag u Persoonlik Inligting openbaar om ‘n noodgeval te voorkom, om skade aan ander te voorkom, om te antwoord op geregtelike en wettige vrae, om ons regte en beleid te beskerm, of soos voorgeskryf deur en binne die wetgewing (insluited, maar sonder beperking, om aan ‘n hofbevel te voldoen).

Openbaring aan Derde Party Diensverskaffers en Intydse Samewerkers. Ons mag kontrakteer met verskeie derde party wat ons help om die webwerf te voorsien, onderhou en verbeter. As voorbeeld kan ons ‘n derde party gebruik om betalings aan ons te verwerk of e-pos verwerking names ons te doen. Ons mag ook met verskeie intydse organisasies saamwerk om ons te help om die webwerf te bestuur, monitor en optimeer om ons te help om die sukses van ons kommunikasie te meet sowel as hoe besoekers ons webwerf gebruik. Ons sal alles in ons vermoë doen om enige sodanige derde party te keer om u Persoonlike Besonderhede te openbaar. Maar ons kan nie waarborg dat so ‘n derde party nie u Persoonlike Besonderhede sal openbaar nie.

Openbaring van nie-Persoonlike Besonderhede. Ons sal nie-Persoonlike Besonderhede openbaar, in saamgestelde en verwerkte vorm, aan moontlike strategiese medewerkers, adviseerders, kliënte en ander. U kan nie kies in die beskikbaarmaak van hierdie inligting nie. Hierdie inligting kan egter nie maklik gebruik word om u persoonlik te identifiseer nie.

Wat van Koekies?

‘n Koekie is ‘n klein leêrtjie wat op u rekenaar se harde skyf gestoor word. Die meeste webwerwe gebruik koekies. Ons gebruik koekies om te volg hoe u ons webwerf gebruik om sodoende ‘? meer personlike ervaring van ons webwerf te verseker.

Beskerm GetuienisForum.org.za My Persoonlike Besonderhede?

Persoonlike Besonderhede. Wanneer ons u Persoonlike Besonderhede verkry, wend ons ‘n kommersieël redelike poging aan om u inligting teen ongemagtigde togang te beskerm. Nieteenstande daarvan, kan ons nie verseker dat u Persoonlike Besonderhede sekuur beskerm is nie. Daarom aanvaar ons geen verantwoordelikheid vir die openbaarmaking van data as gevolg van transmiisie foute, ongeoorloofde toegang deur derde party, of handeling of nie-optrede buite ons redelike beheer nie.

Webwerf Inhoud: Die inligting wat u stoor, pos of stuur op of deur ons webwerf, soos kommentaar op een van ons bladsye en foto’s of prentjies, mag deur ander gebruikers gesien en gebruik word, insluitende mense wat u nie ken nie. Ons is nie verantwoordelik vir die optrede van ander mense nie. Daarom moet u omsigtigheid aan die dag lê wanneer u met ander mense kommunikeer en Persoonlike Besonderhede slegs beskikbaar stel aan and gebruikers wat u vertrou. Moet nie aanvaar dat u boodskap inhoud privaat gehou sal word nie.

Hoe Kan Ek My Privaat Inligting Hersien En Veranderings Maak?

U kan ‘n kopie van u Privaat Inligting kry, en veranderings daaraan maak deur vir ons ‘n e-pos te stuur. Vir u beskerming sal u gevra word om u identiteit te bevestig voordat ‘n kopie van u Persoonlike Besonderhede beskikbaar gestel word. Indien u Persoonlike Besonderhede verander of u wil nie langer van GetuienisForum.org.za gebruik maak nie, kan u u Persoonlike Besonderhede / inskrywing verander, opdateer of uitwis en vernietig. As u u inskrywing wil de-aktiveer of sluit deur ons te kontak.

Vertel-‘n-Vriend

As u besluit of van ons verwysingsdiens gebruik te maak deur ons webwerf aan te beveel na iemand anders, sal ons u vreind se naam en adres vra. Ons sal outomaties aan u vriend ‘n eenmalige e-pos stuur wat hom / haar sal uitnooi om ons webwerf te besoek. Ons stoor hierdie inligting vir die uitsluitlike doel om die email te stuur en die sukses van ons verwysings-program te meet.

Sekuriteit

Die sekuriteit van u Persoonlike Besonderhede in belangrik vir ons. Wanneer The security of your Personal Information is important to us. Wanneer u sensitiewe inligting weergee, word die data in kode geskryf en gestoor. Ons volg algemeen aanvaarde standaarde om Persoonlike Besonderhede te beskerm, beide gedurende transmissie en nada tons dit ontvang het. Nieteenstaande hiervan, is geen metode van transmissie van data oor die Internet 100% veilig nie. Daarom, alhoewel ons streef om kommersieël aanvaarbare maniere te gebruik om u Persoonlike Besonderhede te beskerm, kan ons nie absolute sekuriteit waarborg nie.

Geld Hierdie Privaatheid Beleid Wanner Ek Derde Party Webwerwe Gebruik?

U mag moontlik toegang hê na derde party webwerwe direk vanaf ons webwerf. Hierdie Privaatheid Beleid is nie van toepassing wanneer u gebruik maak van toegang tot derde party webwerwe nie. Ons kan nie beheer toepas oor hoe derde partye u Persoonlike Besonderhede, wat u aan hulle openbaar sal gebruik nie. U moet met omsigtigheid die Privaatheid Beleid van enige derde party webwerf lees en hersien voordat u dit gebruik en Persoonlike Besonderhede and die verskaffer voorsien.

Kan Ek Die Ontvangs Van GetuienisForum.org.za Kommunikasie Stop?

Ons voorsien u met die fasiliteit om die gebruik van u Persoonlike Besonderhede vir sekere doewitte te staak.

As u nie langer die nuusbrief of and kommentaar of promosies wil ontvang nie, kan u die kommunikasie staak deur die instruksies onder-aan elke e-pos aangeheg te volg. U kan ons ook kontak per e-pos om die kommunikasie te staak.

Ons dit gebeur dat ons u Persoonlike Besonderhede openbaar aan ‘n derde party op enige manier anders as uiteengesit in hierdie Privaatheid Beleid, sal ons u vooraf in kennis stel, om u die geleentheid te gee om ‘n ingeligte besluit te neem or die beskikbaarmaking van u Persoonlike Besonderhede aan die derde party.

No Comments »

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap