Jy kyk na » Tuisblad » Algemeen

Algemeen

GETUIENISFORUM NUUSBRIEF APRIL 2010

Opskrif 1
Die sosiaal-politieke omstandighede wat ons tans in ons land beleef, is nie juis bevorderlik vir die saak van samewerking tussen NG en VG-gemeentes nie, wat nog te sê vir versoening, eenheidsgesprekke en nasiebou. Baie witmense is diep onsteld en besorgd oor die verval van openbare dienste, korrupsie, verklarings oor die staat se planne ivm [...]

No Comments »

RIGLYNE VIR DIE PRAKTYK VAN GEREFORMEERDE VERSET

RIGLYNE VIR DIE PRAKTYK VAN GEREFORMEERDE VERSET
Gefinaliseer deur die Sinodale Diensraad op 17 Oktober 2008 in opdrag van die
Noordelike Sinode 2008
1.  DIE PROBLEEMSTELLING
In die wêreld waarin ons leef kry ons dikwels die gevoel dat een of ander owerheidsinstansie sy mag misbruik.  Soms is dit ‘n verkeersdepartement; soms ‘n skool, soms ‘n regering, soms ‘n amptenaar.  [...]

No Comments »

STRUIKELBLOKKE IN DIE PAD VAN SAMEWERKING TUSSEN NG- EN VG-GEMEENTES – NADENKE OOR ‘N PAD VORENTOE

STRUIKELBLOKKE IN DIE PAD VAN SAMEWERKING TUSSEN NG- EN VG-GEMEENTES  –  NADENKE OOR ‘N PAD VORENTOE
In ons huidige situasie is dit nie ‘n maklike saak om gemeentes van die NG Kerk en die die VG Kerk te oortuig van die waarde en selfs die noodsaaklikeid van kerklike samewerking nie.  By die Sinodale Getuienisforum is [...]

No Comments »

Follow Up On Address on Management of Cultural Differences

FOLLOW UP ON THE ADDRESS ON THE MANAGEMENT OF CULTURAL DIFFERENCES WHERE DRC AND URCSA CONGREGATIONS ARE WORKING TOGETHER,
WITH SPECIFIC REFERENCE TO THE PUBLIC DISCOURSE IN THE DAILY PAPER “BEELD” AND ON SABC TV CONCERNING RACE RELATIONS
 
Since the event of our conference on the challenges of intercultural collaboration on 21-22 August, some articles on the [...]

No Comments »

Konferensie Kultuur en Bediening

 
Konferensie oor Kultuur en Bediening

Gehou op 21-22 Aug 2009
Kliek hier om hierdie artikel te stoor

 
A Biblical Foundation for Intercultural Ministries
Rev. Johannes Wessels
North – West University

Abstract
This paper deals with the Biblical foundation for intercultural ministries and its relevance for contemporary congregations. Although often (intentionally) overlooked, the intercultural ministry and the rapid growth thereof forms an integral [...]

No Comments »

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap