Artikels
Oom Eddie Bruwer : Lewenskets
In Memoriam: Lewenskets van Oom Eddie Bruwer
No Comments »
7. Kultuur – Kultuur druk
Met die jeugkamp het ek sterk onder die indruk gekom van die druk wat die swart jongmense beleef as gevolg van hulle kultuur.
Na ‘n bespreking oor verhoudings kom ‘n jongman na my toe met die vraag: “Is dit goed om met ‘n meisie uit te gaan?”. Verras oor die vraag is [...]
6.
God werk
God werk aktief op aarde met mense. Ek het baie gesien hoe God veranderings gebring het vir baie mense. God se teenwoordigheid is werklik. God is orals, al dink sommige mense God het van hulle vergeet.
Venda Padwerkers
Baie dinge het vir my begin toe Venda werkers by die Boeresaal by Sterkrivier ingetrek het. Die Provinsiale [...]
5.
God se Mense
God gebruik mense vir Sy werk op aarde. Die wonder van God is dat Hy altyd daardie mense voorsien. Mense met ‘n passie vir God se kinders, mense wat ‘n verskil maak waar hulle kom.
Mense met harte van goud
Ek het heelwat mense met harte van goud ontmoet terwyl ek by die kerk betrokke [...]
4.
Verhoudings
Goeie verhoudings is gelyk aan respek. Daar is geen twyfel daaroor nie. Terwyl ek altyd probeer het om met die grootste respek teenoor die mense met wie ek in aanraking gekom het, op te tree, het ek nooit by enige geleentheid nie die grootste respek van die mense in die VG Kerk gekry nie. Ek [...]
3. Voorberei
Baie dinge wat in ons lewe gebeur, verstaan ons nie wanneer dit gebeur nie. Verseker sal ons dit nooit alles verstaan nie, maar later in ons lewe word baie dinge duidelik en verstaan ons beter. As ek nou terug dink aan my lewe, is daar baie duidelik dinge wat gebeur het waar ek glo [...]
2.
Agtergrond
Agtergrond van Judea Getuienisforum
Die Judea Getuienisforum is ‘n niewinsgewende organisasie wat deur die Ring van Pietpotgietersrus van die NG Kerk en die Ring van Potgietersrus van die VG Kerk gestig is. Die geografiese gebied beslaan die gebied waar uit die twee Ringe bestaan.
In die VG Kerk is nege gemeentes wat deur Judea se werk geraak [...]
Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap