Nylstroom Forum Leef Eenheid in Christus
NUUS VAN NYLSTROOM GETUIENISFORUM
Naam: Nylstroom Getuienisforum
Ontstaan: Die Getuienisforum van Modimolle/Nylstroom is op 10 Februarie 2000 gestig. Die reglement is deur die drie kerkrade aanvaar. Aanvanklik het ons elke kwartaal vergader maar tans gebeur dit drie keer per jaar.
Betrokke gemeentes: VGK, Nylstroom, NG Gemeente, Nylstroom-Oos, NG Gemeente, Waterberg.
Gebied wat bedien word: Die gebied wat deur die VGK bedien word, sluit die twee NG-Gemeentes se areas in. Ooswaarts – 25 km vanaf Nylstroom. Suid – grens aan die Bela-Bela [...]Lees Meer
Ellisras se Evangelisasie-Forum Breek die Pad Oop
NUUS VAN LIMPOPO-WES EVANGELISASIE FORUM
Ontstaan
Die Forum het in 1998 tot stand gekom toe ds. Koos Beukes, met sy aftrede, die predikante van Ellisras genader het om een van sy evangelisasiespanne oor te neem. Na ‘n paar vergaderings, en ‘n aanbod van Ds. Beukes om die tente plus ‘n vragmotor plus R45000 te skenk as ‘n wegspring, kom Di Jordaan, Griesel en Scheepers op ‘n informele basis ooreen om aan te gaan tot die stigting van die Limpopo-Wes Evangelisasie Forum. Dit [...]Lees Meer
Judea-Potgietersrus Ervaar Besondere Seën
NUUS VAN JUDEA GETUIENISFORUM
Die Judea GetuienisForum in Potgietersrus het in 2000 tot stand gekom. Die NG Gemeentes betrokke is die drie gemeentes van Potgietersrus, nl Moedergemeente, -Suid en -Oos, asook Naboomspruit. Die VGK-gemeentes betrokke is Potgietersrus, Mokopane, Naboomspruit, Zebediela en Bakenberg. Een van die VGK-gemeentes dra ook tot die begroting van die Forum by.
Mnr Pieter Prozesky, ‘n finansiële en bestuurskonsultant van beroep, is as die eerste (deeltydse) betaalde funksionaris van die forum aangestel. Hy hou toerustingsgeleenthede vir kerkraadslede, jeugkampe en [...]Lees Meer


18 Desember 2008 