Argief | Januarie, 2008

Northern Theological Seminary Newsletter

 

NEWSLETTER              May 2007

New students

At the beginning of 2007 two new full-time students were admitted to the Seminary. They are Catherine Mabilo and Victor Makhetha. We welcome them to the NTS and pray that they will be very happy in our midst.

Nine part-time students also joined the seminary this year. They are NS Phaswana, HA Kotsi, KI Mabitso, TM Metsing, HV Mthalane, AM Ndawonde, TA Pudumo, DMM Serekego and TW Tjeba. We welcome all of them to the seminary, especially brothers [...]Lees Meer

Sinodesitting Sept 2006

Die Noordelike Sinode van die VGKSA het in Septemeber 2006 vir hul derde sitting in Modimolle (Nylstroom) byeengekom.  Die fasiliteite van die plaaslike hoërskool is gebruik en die plaaslike VGK-gemeente het die spyseniering gedoen.  Daar is met ‘n gesamentlike nagmaalsdiens in die NG Kerk Nylstroom-Oos afgesluit, waar die twee NG Gemeentes ook deelgeneem het.

Die moderatuur wat daar verkies is, is soos volg: prof Thias Kgatla (moderator), dr Daniël Maluleke (assessor), dr Abel Kupa (aktuarius), ds Alet Pretorius (skriba), [...]Lees Meer

Wie En Wat Is Die VGKSA?

Die VGKSA is die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika.  Hierdie kerk het in 1994 tot stand gekom met die samesmelting van die NG Sendingkerk (Kleurlinge) en die NG Kerk in Afrika (swartmense).

GEOGRAFIE EN DEMOGRAFIE

Die VGKSA Noordelike Sinode beslaan ongeveer dieselfde gebied as die NG Noordelike en Oostelike Sinode, asook ‘n stukkie van die NG Sinode van Wes-Transvaal. Dit strek vanaf ‘n lyn deur die suid-grens van Pretoria van wes na oos, deur  Zeerust in die weste oor Lephalale (Ellisras) tot [...]Lees Meer

Die Dienssentrum van die VGKSA Noordelike Sinode

 

Die Dienssentrum is vir baie swartmense van Mamelodi ‘n bekende landmerk. Hierdie rooibaksteengebou in Stormvoëlweg, net langs die Masekhane-brug, is vir hulle ‘n sentimentele plek, want talle van hulle is hier gebore ! Die sentrum is maklik bereikbaar vanaf die N1 met Stormvoëlweg en vanaf die N4 met Watermeyer- en Waltlooweg. Die ouer deel van die dienssentrum is in 1934 deur die destydse TVSV (Transvaalse Vroue Sendingverening), as ‘n kraaminrigting vir swart vroue opgerig. Dit is later uitgebou en verder ontwikkel [...]Lees Meer