Jy kyk na » Tuisblad » 2008 » Junie

Archive for Junie, 2008

Nylstroom Forum Leef Eenheid in Christus

Junie 12th, 2008

 NUUS VAN NYLSTROOM GETUIENISFORUM
Naam:  Nylstroom Getuienisforum
Ontstaan: Die Getuienisforum van Modimolle/Nylstroom is op 10 Februarie 2000 gestig.  Die reglement is deur die drie kerkrade aanvaar.  Aanvanklik het ons elke kwartaal vergader maar tans gebeur dit drie keer per jaar.
Betrokke gemeentes:  VGK, Nylstroom,  NG Gemeente, Nylstroom-Oos,  NG Gemeente, Waterberg.
Gebied wat bedien word:  Die gebied wat deur die [...]

Ellisras se Evangelisasie-Forum Breek die Pad Oop

Junie 12th, 2008

NUUS VAN LIMPOPO-WES EVANGELISASIE FORUM
Ontstaan

Die Forum  het in 1998 tot stand gekom toe  ds. Koos Beukes, met  sy  aftrede, die  predikante  van Ellisras  genader  het om een van  sy  evangelisasiespanne oor te neem.  Na ‘n  paar  vergaderings, en  ‘n aanbod  van  Ds. Beukes om die tente plus ‘n  vragmotor plus  R45000 te skenk as  ‘n  [...]

Judea-Potgietersrus Ervaar Besondere Seën

Junie 11th, 2008

NUUS VAN JUDEA GETUIENISFORUM
Die Judea GetuienisForum in Potgietersrus het in 2000 tot stand gekom. Die NG Gemeentes betrokke is die drie gemeentes van Potgietersrus, nl Moedergemeente, -Suid en -Oos, asook Naboomspruit.  Die VGK-gemeentes betrokke is Potgietersrus, Mokopane, Naboomspruit, Zebediela en Bakenberg.  Een van die VGK-gemeentes dra ook tot die begroting van die Forum by.   
Mnr Pieter [...]

Koedoeskop Werk Wyd met Evangelisasie

Junie 11th, 2008

NUUS VAN KWENA GETUIENISFORUM
Kwena GetuienisForum (KGF) gaan onder die entoesiastiese en toegewyde leiding van ds Henry de la Guerre en ouderling Amos Schreuder van die NG Gemeente Koedoeskop van krag tot krag.
Die Kwena Evangelisasie-aksie (KEA) het in November 2000 sy beslag gekry toe die Evangelisasiekommissie van die NG-gemeente Koedoeskop besluit het om die Evangelie op [...]

Kerkbouprojek Ivory Park

Junie 11th, 2008

KERKBOUPROJEK VGKSA-GEMEENTE IVORY PARK
Die VGKSA-gemeente Ivory Park bestaan reeds tien jaar en word bedien deur dr SD Maluleke as tentmaker-leraar. Hy dien ook voltyds as saakgelastigde van die die VGKSA  Noordelike Sinode.
Die gemeente is geleë in ‘n snelgroeiende area, waaronder die woongebiede Ivory Park, Ebony Park, en Kalkrand.  Die gebied beleef ‘n geweldige invloei van [...]

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap