Argief | Januarie, 2009

Oom Eddie Bruwer : Lewenskets

Ds Eduard Christian Daniël (Eddie) Bruwer

3 Februarie 1931 – 27 Desember 2008

 

Eddie Bruwer is op 3 Februarie 1931 te Wolmaransstad gebore waar sy pa die skoolhoof van ‘n plaasskooltjie was. Hy het dikwels vertel watter blywende indruk dit op hom gemaak het om te kon sien hoe die opvoedkundige werk van sy pa bygedra het daartoe dat eenvoudige, brandarm mense met harde werk uit die armoede kon ontsnap. Miskien het hierdie ervaring daartoe bygedra dat [...]Lees Meer