Betrokkenheid van Kerk by Bestryding van Misdaad
DIE BETROKKNHEID VAN DIE KERK IN DIE STRYD TEEN MISDAAD - STRATEGIE VIR GESAMENTLIKE AKSIE
1. TEOLOGIESE MOTIEWE
Vanuit ‘n gereformeerde Skrifbeskouing en ‘n koninkryksperspektief kan die volgende teologiese motiewe vir die kerk se betrokkenheid by die stryd teen misdaad onderskei word:
Die koninkryk van God en ‘n goeie samelewing
Geregtigheid as die leidende beginsel in die ordening van die samelewing Die dekaloog, die liefdesgebod en die goue reël as norm vir medemenslike verhoudinge Geloof en hoop – [...]Lees Meer

25 Julie 2009 