Sinodale Getuienisforum Nuusbrief nr 1
Dit is ‘n ideaal wat ons al lank by die Sinodale Getuienisforum koester om met ‘n eie elektroniese nuusbrief te begin. Nou is dit die tyd om ons drome werklikheid te maak.
Die Sinodale Getuienisforum stel hom ten doel om gemeentes van die NG Kerk en die VGKSA te inspireer om na mekaar uit te reik, verhoudinge te bou en strukture van samewerking te vestig, en dan hierdie prosesse te fasiliteer waar dit nodig is.


25 Julie 2009 