Argief | 2010

SINODESITTING VAN VGKSA NOORDELIKE SINODE 27 SEPT- 1 OKT 2010

Sinodesitting van die VGKSA Noordelike Sinode 27 September tot 1 Oktober 2010

Hoewel die sinode aanvanklik beplan was om by die “Mangope Technical School” in Saulspoort plaas te vind, moes daar inderhaas alternatiewe reëlings getref word toe dit geblyk het dat hierdie fasiliteite nie meer beskikbaar was nie aangesien dit dringend benodig is vir addisionele onderrig aan martrikulante.  Gelukkig kon ‘n alternatief gevind word en kon dit by die “Makopane Education Multipurpose  Centre” te Mokopane (Potgietersrus) gehou word. 

MODERATUURSVERKIESING

Die nuwe moderatuur is [...]Lees Meer

Reaching Secular Europe

 Reaching Secular Europe Stefan Gustavsson

stefan.gustavsson@credo.nu

Not many weeks ago it was 1st of April; the day when you – at least in Europe – have official permission to fool people. This year´s best prank came from an online gaming store called GameStation. In the site’s terms and conditions – which you have to confirm that you have read and understood before placing the order – they had buried an “immortal soul clause”:            “By placing an order via this Web site on the first [...]Lees Meer

TOKYO 2010

TOKYO 2010

 

“Making Disciples of Every People in Our Generation”

 

11-14 Mei 2010

 

Dit was my voorreg om saam met dr Stéphan van der Watt, ‘n sendeling van Missie Japan wat in Japan werksaam is, die “Tokyo 2010 Global Mission Consultation” by te woon. Hierdie byeenkoms is een van die vier groot internasionale geleenthede waar die historiese Edinburg 1910 Sendingkonferensie herdenk is. Dit was inderdaad ‘n leersame en besonder verrykende ervaring. Ek gee graag kortliks verslag van ons belewenisse.

1. DIE KONTEKS VAN DIE [...]Lees Meer

NUUSBRIEF JANUARIE 2011

 

EPIFANIE IN TYE VAN UITEENLOPENDE EN BOTSENDE STEMME

In ons tyd waarin die wetenskap dikwels verafgood word, kan baie mense  nie meer in wonders glo nie.  Sommiges, onder wie ook ‘n teoloog of wat, glo ook nie meer in ‘n persoonlike God nie.  Panenteïsme, post-teïsme ens. is die terme waarmee hulle hul geloof verwoord.   Hulle verwonder hulle aan die grootsheid van alles, maar sonder ‘n persoonlike God, sonder Christus  en sonder wonders.  Hierdie soort teologisering raak nie kant of wal nie en dit verduister [...]Lees Meer