Argief | Mei, 2010

RIGLYNE VIR DIE PRAKTYK VAN GEREFORMEERDE VERSET

RIGLYNE VIR DIE PRAKTYK VAN GEREFORMEERDE VERSET Gefinaliseer deur die Sinodale Diensraad op 17 Oktober 2008 in opdrag van die Noordelike Sinode 2008

1.  DIE PROBLEEMSTELLING In die wêreld waarin ons leef kry ons dikwels die gevoel dat een of ander owerheidsinstansie sy mag misbruik.  Soms is dit ‘n verkeersdepartement; soms ‘n skool, soms ‘n regering, soms ‘n amptenaar.  Die owerheidsinstansie se optrede kan vernederend, selfs lewensbedreigend wees.  Wanneer ‘n mens so ‘n stituasie beleef is daar dikwels ‘n gevoel van moedeloosheid of magteloosheid [...]Lees Meer

STRUIKELBLOKKE IN DIE PAD VAN SAMEWERKING TUSSEN NG- EN VG-GEMEENTES – NADENKE OOR ‘N PAD VORENTOE

STRUIKELBLOKKE IN DIE PAD VAN SAMEWERKING TUSSEN NG- EN VG-GEMEENTES  –  NADENKE OOR ‘N PAD VORENTOE

In ons huidige situasie is dit nie ‘n maklike saak om gemeentes van die NG Kerk en die die VG Kerk te oortuig van die waarde en selfs die noodsaaklikeid van kerklike samewerking nie.  By die Sinodale Getuienisforum is dit ons missie om gemeentes hiervan te oortuig en hulle op hierdie pad te begelei.   Ek meen dat daar sekere faktore is wat die proses [...]Lees Meer

UNITING REFORMED CHURCH IN S.A.General Synod PRESS RELEASE 14 April 2010

PRESS RELEASE

14 April 2010

Introduction

The Uniting Reformed Church in Southern Africa (URCSA), regards it as our sacred duty to speak a prophetic word, to witness publicly and express our concern about a number of issues in the South African society that need urgent attention. We do this in celebration of our 16th anniversary, today 14 April and as an expression of our commitment and loyalty to our country’s wellbeing and prosperity. We thought it also helpful to reflect on [...]Lees Meer

GETUIENISFORUM NUUSBRIEF MEI 2010

SOSIAAL-POLITIEKE OMSTANDIGEDE

Die sosiaal-politieke omstandighede wat ons tans in ons land beleef, is nie juis bevorderlik vir die saak van samewerking tussen NG en VG-gemeentes nie, wat nog te sê vir versoening, eenheidsgesprekke en nasiebou. .  Die tranformasieproses wat niks in die land onaangeraak laat nie en die funksieverlies en marginalisering van Afrikaans in ide openbare lewe en in die onderwys is ‘n diep ontstellende verskynsel vir Afrikaners.  Baie witmense is onsteld en besorgd oor die verval van openbare dienste, kaderontplooing [...]Lees Meer