Jy kyk na » Tuisblad » Basisdokumente

Basisdokumente

Die basisdokumente van die Getuienisforum verduidelik die prakties-teologiese en bestuursmatige kernaspekte waarop die konsep van gesamentlike getuienisforums gebou is,  asook waardevolle riglyne wat gevolg kan word om ‘n plaaslike getuienisforum te loods.  Diegene wat oorweeg om hierdie pad te loop, sal die dokumente van waarde vind.

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap