Sinodesitting Sept 2006

Die Noordelike Sinode van die VGKSA het in Septemeber 2006 vir hul derde sitting in Modimolle (Nylstroom) byeengekom.  Die fasiliteite van die plaaslike hoërskool is gebruik en die plaaslike VGK-gemeente het die spyseniering gedoen.  Daar is met ‘n gesamentlike nagmaalsdiens in die NG Kerk Nylstroom-Oos afgesluit, waar die twee NG Gemeentes ook deelgeneem het.

Die moderatuur wat daar verkies is, is soos volg: prof Thias Kgatla (moderator), dr Daniël Maluleke (assessor), dr Abel Kupa (aktuarius), ds Alet Pretorius (skriba), en dr Moime (assistent-skriba).

Ander mense by die Sinode was:

   
 

   
   

Soortgelyke artikels:

Twitter Digg Delicious Stumbleupon Technorati Facebook Email

No comments yet... Be the first to leave a reply!