NUUSBRIEF JANUARIE 2011
EPIFANIE IN TYE VAN UITEENLOPENDE EN BOTSENDE STEMME
In ons tyd waarin die wetenskap dikwels verafgood word, kan baie mense nie meer in wonders glo nie. Sommiges, onder wie ook ‘n teoloog of wat, glo ook nie meer in ‘n persoonlike God nie. Panenteïsme, post-teïsme ens. is die terme waarmee hulle hul geloof verwoord. Hulle verwonder hulle aan die grootsheid van alles, maar sonder ‘n persoonlike God, sonder Christus en sonder wonders. Hierdie soort teologisering raak nie kant of wal nie en dit verduister [...]Lees Meer


6 Desember 2010 