Judea Getuienisforum Besonderhede
Gebied
Die gebied waar die Forum werk is die gebied wat die NG Kerk se Ring van Pietpotgietersrus en die VG Kerk se Ring van Potgietersrus beslaan. Die VG Kerk gemeente van Mookgopong (Naboomspruit ) is ingesluit by die bediening val dit buite die Ring van Potgietersrus
Persone betrokke
Funksionaris: Pieter Prozesky – 015 491 7939 / 0823684761
Voorsitter: Ds Peet Venter – 0154913032 / 0845131462
Onder Voorsitter: DS Jopi Makgae – 0835925400
Skriba: Ds Bernard Rademeyer – 0154912378 / 0832313033
Lid: Ds Chris Harris – 0154915631 / 0823351155
Doelwitte
- Bou van Verhoudings tussen lidmate van die NG en VG Kerke.
- Ondersteuning aan VG Kerk gemeentes.
- Toerusting van leiers en lidmate van die VG Kerk Gemeentes.


15 Januarie 2008 







No comments yet... Be the first to leave a reply!