Nelmapius Gebeure
|
|
Bevestiging van kerkraadslede ten tyde van die gemeentestigting in 2004. Ds Louis Thobela, emeritusleraar, en sy seun Louis Jnr, is in beeld |
|
|
Dr Daniël Maluleke en ander eregaste sing lustig saam tydens die gemeentestigting |
|
|
Die gemeente met die vroue-koor in die voorgrond |
|
|
’n Stoortjie op die kerk-erf wat gebruik word om een keer per week aan armes sop te gee, en die “container” wat as kantoor vir ‘n maatskaplike werker van die CMR dien. |


15 Januarie 2008 











No comments yet... Be the first to leave a reply!