Halfweghuis-Ivory Park
Kerkbouprojek Ivory Park
KERKBOUPROJEK VGKSA-GEMEENTE IVORY PARK
Die VGKSA-gemeente Ivory Park bestaan reeds tien jaar en word bedien deur dr SD Maluleke as tentmaker-leraar. Hy dien ook voltyds as saakgelastigde van die die VGKSA Noordelike Sinode.
Die gemeente is geleë in ‘n snelgroeiende area, waaronder die woongebiede Ivory Park, Ebony Park, en Kalkrand. Die gebied beleef ‘n geweldige invloei van [...]
