Lewende Water
God is die God wat getrou is, wat altyd sy beloftes hou. Hierdie gebeure wat ek hier beskryf het vir my soveel van God se beloftes bewys. God het my onder andere belowe dat Hy my nooit alleen sou laat nie, dat Hy niks oor my pad sal bring wat ek nie kan hanteer en waarvoor Hy my nie toerus nie. Ek moes net op God vertrou en aan Hom getrou wees en Hy het die res laat gebeur. Die [...]Lees Meer


25 Julie 2009 