Archive | Koedoeskop-Kwena RSS feed for this section

Koedoeskop Werk Wyd met Evangelisasie

NUUS VAN KWENA GETUIENISFORUM

Kwena GetuienisForum (KGF) gaan onder die entoesiastiese en toegewyde leiding van ds Henry de la Guerre en ouderling Amos Schreuder van die NG Gemeente Koedoeskop van krag tot krag.

Die Kwena Evangelisasie-aksie (KEA) het in November 2000 sy beslag gekry toe die Evangelisasiekommissie van die NG-gemeente Koedoeskop besluit het om die Evangelie op ‘n praktiese manier te begin uitdra.

Behalwe die entoesiasme en toewyding van gemeente- en kommissielede het KEA in die beginfase oor weinig hulpmiddels of fondse beskik.  [...]Lees Meer