Getuienisforum van Mamelodi-Lusaka verslag November 2007
In ‘n tyd waarin terme soos ‘gemeenskap’ en ‘gemeenskapskerk’ begrippe geword het wat deur heelparty van ons gebruik word, is die werk van die Getuienisforum van Mamelodi-Lusaka meer as ooit voorheen van belang. By die Getuienisforum probeer ons om sinvol uitdrukking te gee aan die roeping om saam, as broers en susters in die Here, aan projekte tot eer van Sy naam te werk.
Wasgoed in Mamelodi-Lusaka – Montagu Murray
Hoogtepunte van 2007* Die CHICS – model word gevestig met ‘n kantoor [...]Lees Meer


15 Januarie 2008 