Archive | Nellmapius RSS feed for this section

Nelmapius Gebeure

 Bevestiging van kerkraadslede ten tyde van die gemeentestigting in 2004.  Ds Louis Thobela, emeritusleraar,  en sy seun Louis Jnr, is in beeld

 Dr Daniël Maluleke en ander eregaste sing lustig saam tydens die gemeentestigting

 Die gemeente met die vroue-koor in die voorgrond

 ’n Stoortjie op die kerk-erf wat gebruik word om een keer per week aan armes sop te gee, en die “container” wat as kantoor vir ‘n maatskaplike werker van die CMR dien.  Lees Meer