Nylstroom
Nylstroom Forum Leef Eenheid in Christus
NUUS VAN NYLSTROOM GETUIENISFORUM
Naam: Nylstroom Getuienisforum
Ontstaan: Die Getuienisforum van Modimolle/Nylstroom is op 10 Februarie 2000 gestig. Die reglement is deur die drie kerkrade aanvaar. Aanvanklik het ons elke kwartaal vergader maar tans gebeur dit drie keer per jaar.
Betrokke gemeentes: VGK, Nylstroom, NG Gemeente, Nylstroom-Oos, NG Gemeente, Waterberg.
Gebied wat bedien word: Die gebied wat deur die [...]
