SKOP vervang met kleiner Getuienisforums
Verkorte Relevante Besluite Van Skop Wat Op Die Algemene Vergadering Van Donderdag 14 Junie 2007 Geneem Is
SKOP word so gou as moontlik vervang met kleiner getuienisforums wat die funksies van SKOP sal oorneem, naamlik
die bou van verhoudinge,
finansiële ondersteuning van die betrokke VGK-gemeente, en
die aanpak van gesamentlike projekte tov diens en getuienis.
Hierdie getuienisforums sal gevorm word soos ingedeel by genoemde vergadering, met moontlike byvoeging van ander NG gemeentes wat sou belangstel. (Sien punt 8)
Bogenoemde “ontbondeling” van werksaamhede in kleiner getuienisforums moet [...]Lees Meer

15 Januarie 2008 