Archive | Vennote RSS feed for this section

Efe. 2:13,14

Julle wat vroeër ver van God gelewe het, het nou naby gekom deur die bloed van Christus.  Christus is ons vrede.  Hy het die twee, Jode en nie-Jode een gemaak, en die middelmuur van skeiding afgebreek

Lees Meer

Rom 10:9-11

As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word … Niemand wat in Hom glo sal teleurgestel word nie … Dit maak dus geen verskil of iemand ‘n Jood of ‘n Griek is nie, want dieselfde Here is Here van almal en Hy seën almal wat Hom aanroep ryklik

Lees Meer

Joh. 20:21

Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook

Lees Meer

Matt 28:19

Aan  My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde.  Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat ek julle beveel het.  En onthou, ek is met julle tot die voleinding van die wêreld.

Lees Meer