Archive | Nehemia Bybelinstituut RSS feed for this section

Nehemia Bybelinstituut [NBI] voorsien broodnodige opleiding

Daar is letterlik duisende kerke in ons land wat bedien word deur leiers wat hoegenaamd geen opleiding ontvang het vir hulle taak nie. Dit geld vir meeste van die sgn “Afrika Onafhanklike Kerke” wat die grootste gros van die kerklike bevolking in ons land uitmaak (volgens statistieke was hulle getalle 14,5 miljoen in 2001, wat beteken hulle is byna 41% van alle christene in SA!) Dit geld egter toenemend ook vir baie van die gevestigde kerke, waar ‘n kroniese tekort [...]Lees Meer