Jy kyk na » Tuisblad » Werksaamhede VGKSA Noordelike Sinode

Werksaamhede VGKSA Noordelike Sinode

UNITING REFORMED CHURCH IN S.A.General Synod PRESS RELEASE 14 April 2010

PRESS RELEASE
14 April 2010
Introduction
The Uniting Reformed Church in Southern Africa (URCSA), regards it as our sacred duty to speak a prophetic word, to witness publicly and express our concern about a number of issues in the South African society that need urgent attention. We do this in celebration of our 16th anniversary, today 14 April [...]

No Comments »

Die Belhar Belydenis

Die Belhar Belydenis is in 1986 amptelik deur die Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk in Suider Afrika aanvaar. Dit het gevolg op die afkondiging van ‘n status confessionis in 1982, in verband met die verwerping van die verdediging van apartheid op morele en teologiese gronde.

No Comments »

Werksaamhede van die VGKSA Noordelike Sinode

Die aksie bekend as “KAN” (Kerklike Aksie Noodhulp) het in 1983 tot stand gekom primêr as ‘n aksie van die VGKSA Noord-Transvaal waarby die NG Kerk ook as vennoot betrek is, om die armoede, veral onder swartmense in die plattelandse gebiede, aan te spreek en armes te help om hulleself te help.

No Comments »

Sinodesitting Sept 2006

Die Noordelike Sinode van die VGKSA het in Septemeber 2006 vir hul derde sitting in Modimolle (Nylstroom) byeengekom…

No Comments »

Wie En Wat Is Die VGKSA?

Die VGKSA is die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika. Hierdie kerk het in 1994 tot stand gekom met die samesmelting van die NG….

No Comments »

Die Dienssentrum van die VGKSA Noordelike Sinode

Die Dienssentrum is vir baie swartmense van Mamelodi ‘n bekende landmerk. Hierdie rooibaksteengebou in Stormvoëlweg, net langs….

No Comments »

The Belhar Confession

This followed the declaration of a status confessionis in 1982, in connection with the rejection of the defence of apartheid on moral and theological grounds.

1 Comment »

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap