Archive | Dibukeng RSS feed for this section

Dibukeng – Plek Van Boeke

 As ‘n mens op straatvlak voor Sediba House, die kantoorgebou langs die Groote Kerk in Bosmanstraat staan, kyk jy reg in Dibukeng vas.  Dibukeng is die boekwinkel van die VGKSA Noord-Transvaal.  “DIBUKENG” is ‘n Noord-Sotho (Pedi) woord wat “plek van boeke” beteken.  En so is dit inderdaad.  Stap ‘n mens na binne, besef  jy  sommer dadelik dat die keuse van die naam in die kol was. Hier is letterlik boeke vir Afrika.  Geestelike boeke in al die tale van Suid-Afrika, [...]Lees Meer