Gevangenesbediening Nuusbrief
Ons jaarlikse nuusbrief is bedoel om belangstellendes te voorsien van inligting oor die bediening van die Evangelie in die gevangenisse. Die belangstellendes sluit in: voorbidders, donateurs, geestelike werkers en meelewendes. Dit behels gemeentes, selgroepe en individue.
Ons wil eerstens BAIE DANKIE sĂȘ aan almal wat gedurende die afgelope jaar getrou gebid het vir die werk in die gevangenisse. Alhoewel u nie fisies die gevangenis besoek nie, dring u gebede deur tot elke hoekie binne die dik, soliede mure [...]Lees Meer


25 Julie 2009 