Teologiese Opleiding
Die opleiding van leraars staan onder toesig van ‘n kuratorium, wat ‘n gesamentlike kommissie van die VGK- Sinodes van Noord- en Suid-Transvaal is. Die opleiding het tevore by die Turfloop Teologiese Skool by die Universiteit van die Noorde naby Polokwane (Pietersburg) plaasgevind. Vanaf die begin van 2003 vind dit by die “Northern Theological Seminary” in Pretoria plaas, in samewerking met UNISA en UP. Daar word van ‘n verskeidenheid tutors gebruik gemaak. Daar is tans 47 studente wat besig is met [...]Lees Meer


15 Januarie 2008 