Skakels na Webwerwe
Hierdie skakels na ander webwerwe het begin in 2004 as my intieme lys van ander webwerwe wat die Christelike beginsels nastreef en uitleef, wat ek graag met ander deel. Die bladsye (en skakels) verander gedurig, soos ek nuwe webwerwe ontdek. Daar is vele skakels na Christelike webwerwe, maar ek het dit groepering hier vernou om vir my keuses voorsiening te maak.
Stuur my tog ‘n e-pos as jy enige skakel vind wat gebreek is of nie werk nie. Ek sal ook bly wees as jy my sal laat weet van enige ander webwerf, wat jy dink hier ‘n skakel verdien. As dit jou werwerf is sal ek ‘n omgekeerde skakel van jou webwerf baie waardeer.

